48 Photos - Nov 6, 2013
Photo: Overberg Distriksmunisipale oordPhoto: Gelyk en grasbedekPhoto: Groot genoeg vir ons PentaPhoto: Ja Pietie, dit lyk nogal netjies - wonder hoe lyk dit binnePhoto: Nee Pietie, ons sal nie die lugreeling kan gebruik nie.Photo: Netjies en toets regPhoto: Ja Pietie jy's reg, lyk my ons gaan hier maar varkieslaapPhoto: Net een toilet vir so baie staanplekke - bring maar baie Imodium saam.Photo: Nee,nee, ons mag nie hier parkeer nie, dis vir daai huisies se mense.Photo: Skaduwee is maar skraal - gelukkig trek hier so 'n koel windjiePhoto: Ek weet dis maar min speelgoed daai Pietie, maar die hele oseaan is net oor daai duintjie met 'n lekker swemstrandPhoto: Huisies by die dosyne!Photo: Meestal mooi versorg en die terrein baie netjiesPhoto: Nee Pietie, dis nie 'n wurmkaravaan nie, lyk eerder na 'n penteknikon!Photo: Jy's weer reg, sy A-Raam is onder daai kas, Pietie.  Glo net nie ons bakkie sal die ding teen Sir Lowreyspas uitsleep nie!Photo: Jip, omtrent 10 meter lank.
En ja, dit lyk nie so goed nie!Photo: Wat ontdek ons hier? 'n Ablusieblok vir die Oostekamp!Photo: Pietie die wet se jy's kind tot jy 18 jaar oud is, so bly stil. Hier moet jy BAIE groot wees voor jy alleen kan gaan stort!Photo: Mooi duidelik ne!Photo: Lyk nie sleg vir 'n munisipaal nie!Photo: Nie mooi nie, maar dit werk.  Ons oues van dae kan sommer lekker vashou as ons koppe draai!Photo: Weet ook nie waarom die water alles koud is nie.Photo: En die? Net 'n gangetjie met stort in!Photo: Dit lyk beterPhoto: Apart van die stortePhoto: Nog steeds netjiesPhoto: Vrou, los die Imodium en bring seblief witgoud!Photo: Nee, weet ook nie wat alles daar opgehang moet word nie Pietie.  Die bankies is seker maar vir tousit is hier 'n kiem begin rondloop.Photo: Aa! dis hoekom daar nie warmwater is nie. Hou niks hiervan nie, ons is nie meer in die koshuis nie.Photo: Wasgoed met die hand gewas!  Nee man dis net vir skottelgoed.Photo: Nou waar moet ons goudvissie bad?Photo: Jip, dis nou vir daai vuil wasgoed.  Nee, hulle se niks van ons goudvissie nie.Photo: Jy's weer te skerp Pietie, weet nie hoe stryk Ma sonder 'n kragpunt nie!Photo: Wag buite Pietie, jy's te klein om hier in te loer.Photo: Nee, nee, die winkel is nie in die toilet nie, dis daar ver by die ingangshek.Photo: Lyk nes die manskant Pietie, jy mis niks nie.Photo: Was my seblief, groot asseblief!Photo: Nog so 'n lang wa - hier is drie van hullePhoto: Sien, daar is die winkel nou, maar ook maar net net.Photo: Meer huisies en staanplekke by die WestekampPhoto: NetjiesPhoto: Lyk maar soos die een by die OostekampPhoto: DittoPhoto: Stortvloer gaan baie nat word, maar hier is darem baie hangplek.  Moet net niks moet neersit of 'n langbroek aan/uittrek nie!Photo: Ag Pietie, jy sal oor 'n paar jaar ook kan bykom, moet nie so kla nie!Photo: Pragtige uitsig en hengel van jou stoep af.Photo: Nee Pietie, ek glo ook nie die see is bang vir daai heining nie, maar nader aan die see kan jy nie kamp nie.Photo: Nee, die krewe klim nie sommer uit die water uit nie, en die krappe net somtyds, jy kan maar kaalvoet loop.  Weet ook nie so mooi van snags buite slaap nie.