35 Photos - Apr 12, 2010
Photo: Indraai na die karavaanparkPhoto: Deur die wingerde van RobertsonPhoto: Die kamp lê langs die Breërivier.Photo: Breërivier voor sonopkomsPhoto: Skurwekop karavaanparkPhoto: Die kamp net onder Skurwekop.Photo: Karavaanpark. Die kanaal is aan die regterkant en die Breërivier aan die linkerkantPhoto: Die kanaal en SkurwekopPhoto: Die kanaal en die karavaanpark.Photo: Kobus lees koerant met Skurwekop in die agtergrondPhoto: Ronelle sit en lees!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Photo: Netjiesste en mooiste gerieweblok!!!Photo: Netjies en ruim aan die binnekant.Photo: Dit voel soos jou huis!!!!Photo: Groot sonverhittingspanele en warmwatersilinders.Photo: Hier is `n stort en 3 buite toilete. Netjies!!!!!!!Photo: Trampolien vir die kindersPhoto: Swaaie vir die kindersPhoto: Opwasgeriewe. Kyk die mooi teëls.Photo: Ook `n vrieskas en mikrogolfoondPhoto: Hier word op sekere tye hout en ys verkoop.Photo: Klein swembadPhoto: BreërivierPhoto: Kano`s om te huur.Photo: Twee kano`s op die rivierPhoto: Photo: Photo: Na die anderkant toe geneem.Photo: Mooi foto van Skurwekop en die rivierPhoto: Ek was ook daar!!!!!Photo: Voëlnessie vir Andrich!!Photo: Blomme langs die pad na Bonnievale.Photo: Na BonnievalePhoto: Bietjie uit fokus, maar nog blomme.Photo: "Ons huis" in Rijgerlaan in Robertson. Het 32 jaar gelede daar gewoon!!!!  Waar gaan die tyd???