Post has attachment
PhotoPhotoPhotoPhotoPhoto
9/22/16
5 Photos - View album

Daar gan dinge aan wat geen mens kan verstaan nie, daars iets in die wereld wat geen mens kan veduidelik nie,

mense maak mekaar dinge doen, sonder dat hulle weet , maak mense mekaar dinge doen wat hulle nie noodwendig sal wou doen nie , maar niemand weet wat dit is nie ,

almal doen net wat hulle moet en niemand doen wat hulle wil nie want niemand weet wat hulle wil doen nie maar almal doen maar dinge wat iemand amders wil he hulle moet doen...

m.a.w........

niemand het nog ooit iets gedoen wat hulle wil doen nie maar almal doen iets wat iemand anders wil he hulle moet doen, niemand weet wat DIT is nie maar almal doen DIT..


as ek DIT doen dan doen ek DIT as jy DIT doen ,dan doen JY dit...


almal doen DIT mar niemand weet wat DIT is nie ,almal doen DIT, mar niemand weet wie DIT doen nie....


niemand doen NET DIT nie, iemand doen DIT, mar iemand anders maak hom DIT doen, niemand weet wat DIT is nie, en niemand wil he DIT moet gebeur , mar DIT doen, en niemand kan enige iets daaraan doen nie.

niemand kan IETS doen nie , mar almal doen IETS, en niemand doen net DIT nie, almal doen IETS ANDERS...

doen DIT,
mar nie net DIT nie.....
doen IETS,


as jy DIT kan doen kan jy ENIGE IETS doen
mar moenie ENIGE IETS doen nie
doen DIT,
mar moenie net DIT doen nie,
doen IETS ANDERS
doen DIT,
as jy DIT kan doen kan jy ENIGE IETS doen


WAT IS DIT?


wat maak jy?
hoekom doen jy DIT?











Wait while more posts are being loaded