Hi julle

Ek het klaar bespreek by Alpine Heath Resort op Selfcatering. ek het ook betaal, so julle moet nou julle verlof reel vir 2 tot 7 Julie 2017.

Dit is nou vas en Mamma weet van niks. ek gaan haar ook niks sê nie julle moet net daar opdaag.

Dankie dat julle daar sal wees,

Liefde groete
Pappa

Post has attachment
Kyk ek op die verkeerde plek? Ek sien niks.

Post has attachment
Check die lekker plek uit. Hulle het tans sneeu, so die kans is groot dat ons volgende jaar ook hê

Post has attachment
Hi julle. Gaan kyk na www.cavern.co.za vir Ma se BD vir volgende jaar. Baie cool plek dis in die Drakensberg, en hulle het family rooms vir my en Mariska. Daar is ook n hele paar goed om te doen soos n spa vir ons drie girls. Julle manne kan dan gaan hike of what ever. Alle etes ingesluit en n mens eet letterlik jouself dood. Lekker dag!

Ek dink ook die prys gaan ons help besluit. Maar as n mens lank vooruit bespreek is dit ook goedkoper. Geniet julle dag!

Meh
Wait while more posts are being loaded