Profile cover photo
Profile photo
Eben van Deventer
129 followers
129 followers
About
Eben's interests
View all
Eben's posts

Post has attachment
Onverwags, Onbepland en Onbeskryflik
Soms is die lewe 'n vervelige, eentonige herhaling van homself vir so lank dat dit noodsaaklik voorspelbaar raak. 'n Mens word so vasgevang in die grys van die ordinere dat dit onmoontlik raak om te konsidireer dat daar 'n alternatief is. Werk, slaap, nodig...

Post has attachment
Hoekom dan nie?
Die oneindige moontlikhede wat elke dag inhou behoort jou te laat steier. Die ontelbare hoeveelheid ondervindinge wat ek kan ervaar is ontelbaar, asemrowend en ek sit hier en kyk na my Outlook inboks en wag vir nuwe e-pos. Ons lewe, vasgevang in lusse, lewe...

Post has attachment

Post has attachment
**
Ek gaan terug na die straathoek waar ek jou eers ontmoet het waar ek sal uitkamp in die buitelug met 'n boks vir 'n bed. Woorde op 'n stuk koerant met jou foto in my hand en ek sê; "Se vir hierdie meisie ek wag hier vir haar." Party mense wil my geld gee, h...

Post has attachment
Die man wat wag
Ek gaan terug na die straathoek waar ek jou eers ontmoet het waar ek sal uitkamp in die buitelug met 'n boks vir 'n bed. Met woorde op 'n ou stuk van 'n boks en sê vir die verbyganers; "Ek is op soek na hierdie vrou." Party mense wil my geld gee, hulle vers...

Post has attachment
Ek het jou hier nodig!!!
Ek wag vir jou oproep, ek is siek, ek is leeg, bel nou net dat ek jou stem kan hoor en weer kan leef. Ek luister na die liedjie wat ek somtyds vir jou sing in die kar, onthou jy dit, die kosmos blomme, vroeë winter, die woorde, oor-en-oor, net soos wanneer ...

Post has attachment
Verlange
Ek dink aan jou as dit reën, as die sonskyn en wolke weggaan. Ek dink aan jou as dit aand is, of dag is as ek weer opstaan. Ek dink aan jou as ek uitgaan, of aande alleen dan tuis bly. Ek dink aan jou in my werkstyd, of selfs as ek net huistoe ry. Ek dink a...

Post has attachment
My Athena
Die vae dowwe lig van die vroë-oggendson sif sagweg deur die gordyn voor jou deur, wyl jou asem stewig-stadig sagkens deur jou lippe skeur. Die horlosie klik, klik teen jou kombuismuur soos die sekondes te vinnig marseer en my hart stukkies-breek in die oom...

Post has attachment
om middernag
en dit begin.. êrens om middernag, of daar rond, toe ek myself verloor vir 'n oomblik of twee... en jy staan in die skemer lig, daar speel 'n song op die radio, die klavier 'n melankoliese klankbaan vir jou lag, in die swart rok wat jy dra onthou ek, ek het...

Post has attachment
Jy Is Sterk...
Ons vertel vir iemand dat hulle "sterk" is wanneer hulle pyn vir ons ongerieflik is en ons eerder wens dat hulle sal stilbly en ons nie daarmee pla nie. Om te sê "maar jy is sterk" is om vir iemand te sê "ek dink nie dat moet voel soos wat jy voel nie," en ...
Wait while more posts are being loaded