Profile cover photo
Profile photo
Annelien Pienaar
127 followers
127 followers
About
Posts

Post has attachment
BKT se nuwe webtuiste!!!
Goeie dag BoereKosTwist besoeker, volger en aanhanger. Ek nooi jou uit om by die volgende skakel my verder te volg: www.annelienpienaar.co.za Die nuwe webtuiste bevat al die resepte wat op die blog is. Elke resep wat ons oordra word dan van die blog afgehaa...

Post has attachment
April tot Mei 2017 BKT klas skedules
Alle klasse begin stiptelik om 09h00 en eindig om 15h00. Plek: Bos en Berg geustfarm vir kleiner groepies, Van Gaalen Kaasplaas (800m vanaf Bos en Berg geustfarm) vir groeter groepe. U sal ‘n week voor die klas aangebied word rakende die venue in kennis ges...

Post has attachment
Papaja en Lendeskyf vinnige ete
Wie het tyd om vir ure in die kombuis te staan? Wel, hierdie gereg kan binne 30 minute op jou tafel wees en die Filistyne kan gesonde kos eet sonder enige preserveermiddels. As 'n reël in die Pienaar huishouding word daar weekliks 'n kilogram aartappels in ...

Post has attachment
Chocolate Brownie Stroop koek
  Hierdie koek neem 25 min om te maak
en te bak, nog 20 min vir afkoel en daarna kan jy versier na hartelus. Onthou
met silikoon panne kan jy die koek in die pan vrieskas toe neem as dit afgekoel
het...rus vir ’n uur voordat jy dit ontvorm. Silikoon panne b...

Post has attachment
Engelse Muffins-Die Groot Ontbyt #KykNet
Weereens 'n wenresep uit die kombuis van BoereKosTwist vir Die Groot Ontbyt op Kyknet Kanaal 144. Hierdie resep is baie maklik en vinnig om te maak. Resep verdubbel ook maklik en klaar gebakte muffins kan gevries word. Sny voor bevriesing in die helfte en w...

Post has attachment
Korrupte Metro Polisie en wat is jou reg!
Hierdie is my brief aan die Anti-Korrupsie eenheid: To whom it may concern, My reason for the letter is not to have infringement notices reduced or cleared, but to tell the story of how I have been victimized and mistreated by the Metro Police. I have alrea...

Post has attachment
Wat is jou reg as Padverbruiker as jy gestop word!
Hierdie is my brief aan die Anti-Korrupsie eenheid: To whom it may concern, My reason for the letter is not to have infringement notices reduced or cleared, but to tell the story of how I have been victimized and mistreated by the Metro Police. I have alrea...

Post has attachment
Maroela Jellie
Oral hier by ons in die Bosveld lê die
Maroela’s gesaai. Die geur van maroela’s is enig in sy soort en moet preserveer
word! Ek gebruik dit baie vir kaaskoeke se geursel en ook ‘’n mooi jellie lagie
bo-op. Verder ook heerlik saam met Kefir, gewone yoghurt, ...

Post has attachment
Gerookte Paprika Varklende skywe (engelse weergawe)
Die Filistyne kon nie wag dat ek klaar kry met die foto's vir hul middagete nie. Sussie was redelik besig gewees en een chillie beet gekry met redelike benoude gille van haar kant af. Aanloklik en gevaarlik. Die wielneuse vleisie tot perfeksie gaar gemaak, ...

Post has attachment
Gebakte Korslose Melktert
Ek bak my korslose melktert in vorms soos wat mens sou doen vir
crème brulee of Crème caramel. Dit is mos nie 'n moet dat 'n melktert rond of
reghoekig moet wees? Ek hou van iets oud 'n nuwe jassie gee...dus hierdie
melktert in die foto het bietjie houding ...
Wait while more posts are being loaded