Profile cover photo
Profile photo
Gees van die Labrador
8 followers -
Liefde, Labrador, Riemland, plaas, Oos-Vrystaat, platteland, boere, honde
Liefde, Labrador, Riemland, plaas, Oos-Vrystaat, platteland, boere, honde

8 followers
About
Posts

Post has attachment
Ons dink vandag aan hulle... wat ewig jonk bly in ons gedagtes.
Lees oor Wagter en sy baas - www.geesvandielabrador.co.za.
Photo
Add a comment...

Post has attachment
Sondag 10 November 2013 is "Poppie Dag" hierdie jaar. Maak jou
oë toe vir twee minute se stilte en dink aan al die jong manne wat nooit terug gekom het van die oorlog af nie.
Add a comment...

Post has attachment
Add a comment...

Post has attachment
Wat 'n kostelike foto!
Photo
Add a comment...

Post has attachment
In Flanders Fields

In Flanders fields the poppies blow
Between the crosses, row on row,
That mark our place; and in the sky
The larks, still bravely singing, fly
Scarce heard amid the guns below.

We are the Dead. Short days ago
We lived, felt dawn, saw sunset glow,
Loved and were loved, and now we lie
In Flanders fields.

Take up our quarrel with the foe:
To you from failing hands we throw
The torch; be yours to hold it high.
If ye break faith with us who die
We shall not sleep, though poppies grow
In Flanders fields.

John McCrae, May 1915
Photo
Add a comment...

Post has attachment
Poppie Dag

Op die 11de uur van die 11de dag van die 11de maand in 1918, 94 jaar gelede het die kanonne op die Westelike Front skielik stil geword. Na meer as vier jaar van aanhoudende oorlogvoering en die dood van 15 miljoen mense, is 'n wapenstilstand uiteindelik onderteken. Die rooi papawers wat op die slagvelde van Wes-Europa gegroei het, het 'n gepaste simbool geword om ons te herinner aan die bloedigste konflik in menslike geskiedenis.

Minder bekend is die Slag van El Alamain in Egipte, wat van 23 Oktober tot 4 November 1942 geduur het. Net in dié 12 dae, 70 jaar gelede, het 734 jong Suid-Afrikaners gesneuwel in die tweede Slag van El Alamain. Na die Tweede Wêreldoorlog het “Armistice” Dag bekend geword as “Remembrance Day”, waar veterane steeds bloed rooi papawers uitdeel om ons te herinner aan hulle gevalle kamerade.

Lees hierdie Gedenkdag Makkie de Beer se boek "Gees van die Labrador". Daarin beskryf sy die wedervaringe van twee jong mans uit die "Riemland" en hoe hulle geveg het in die "Woestyn-veldtog" van Noord-Afrika. Gedenk ons gevalle helde en hou hulle herinnering lewendig in jou hart. Kliek op www.camelthornbooks.co.za of laai dit elektronies af van enige eBoekwinkel.
Photo
Add a comment...

Post has attachment
Goeie nuus "Gees van die Labrador" is nou ook beskikbaar op Amazon.
Photo
Add a comment...
Wait while more posts are being loaded