Profile cover photo
Profile photo
Hester Hoffmann
71 followers -
My naam is Hester Hoffmann. Gebore Jonker. Toe Heyns. Toe Butler. Nou, finaal, Hoffmann. Ek sit dit sommer hier in want ek weet nou al die spasie by "nooiensvan" gaan onvoldoende wees.
My naam is Hester Hoffmann. Gebore Jonker. Toe Heyns. Toe Butler. Nou, finaal, Hoffmann. Ek sit dit sommer hier in want ek weet nou al die spasie by "nooiensvan" gaan onvoldoende wees.

71 followers
About
Posts

Post has attachment

Post has attachment
While I'm on a roll, hier is sommer nog 30 lewenswaarhede oor "Life according to Hester"
1. Die flouste mees verbeeldinglose kar op aarde is seker 'n wit toyota corolla. Ja ek weet dis beter as loop en dit is baie betroubaar, maar nog steeds. 2. Ek kan nie verstaan hoekom pluk vrouens al hulle wenkbroue uit en kleur dit dan in met 'n oogpotlood...

Post has attachment
Ek raak sommer van voor af die moer in as ek nou daaraan dink...
So moet ons mos nou vir Nola Bloemfontein toe vat een jaar vir 'n modelstorie. Dit val oor 'n langnaweek, daai een rondom 1 Mei. Werkersdag. Ons gaan die donderdag al ry en sal die maandag terug wees. Nou is Pietie in St. 9. By "ons" bedoel ek nou ek en my ...

Post has attachment
**
Kyk nê, van die oomblik wat jy uitvind jy is swanger, dink jy mos nou jou kind is spesiaal. Hy kan eenvoudig nie dieselfde wees as almal anders se kinders nie. Hy skop meer, hyt meer hare, hy doen die oulikste goedjies op die sonar, hy lê tot sy duimpie en ...

Post has attachment
Wait while more posts are being loaded