Profile cover photo
Profile photo
ePosVriende ePosVriende
13 followers -
Koekoes
Koekoes

13 followers
About
ePosVriende's posts

Post has attachment
Good morning 23/5/2017


Post has attachment
Whatsapp Share 23rd May 2017
Could be breakfast of all the fruit don't you agree? Respek vir die ouer dames. Yes tripple espresso please Dit is pragtig gedoen Excellent idea for a needle craft of hobby room Bookmarks.  I would these. Ag shame man dream on Maybe tomorrow Dit is waar woorde

Post has attachment
Ice-Cream Cookie Dessert - Yummy
Ice-Cream Cookie Dessert COOKIES 1 packet cookies of your choice (I
like to use Romany Creams) WALNUT MIX 1 cup chopped walnuts (or nuts of your choice) 1 1/2 tablespoons butter or margarine 1 tablespoon packed brown sugar CHOCOLATE SAUCE 1 can (12 fl. oz.)...

Post has attachment
Simple Lines Reveal Masterful Compositions in Iconic Film Scenes
Simple Lines Reveal Masterful Compositions in Iconic Film Scenes Last year, Raymond Thi reignited our appreciation for film cinematography. Through his app, Composition Cam, he highlighted the brilliant
arrangements of memorable scenes in iconic movies like...

Post has attachment
Feetjie poep nagereg
FEETJIEPOEP   1 sjokolade sponskoek (Wit of ander kleur koek kan ook gebruik word. Die sjokolade koek lyk net baie
mooi) 1 blik karamel of Cuppachino caramel) 1 houertjie room sjerrie METODE: Breek koek in groot krummels. Pak in bak. Sprinkel sjerrie oor. K...

Post has attachment
Wonderdeeg vir vetkoek
Wonder deeg vir vetkoek DEEG 1 kg bruismeel 1 liter natuurlike dubbelroom jogurt 5 ml (1 t) sout Olie vir diepvetbraai Meng en bak in olie

Post has attachment
Hot cross buns
PAASBOLLETJIES (Hot Cross Buns) (Maak 12 – 14 rolletjies) Deur: Sarie kos Rolletjies 250 ml warm melk 90 g (100 ml) botter, gesmelt 1 eier 65 g (80 ml) suiker 10 g sout 10 g kitsgis 15 ml fyn kaneel 15 ml gemengde speserye 500 g (890 ml) koekmeel 140 g (250...

Post has attachment
Paaslam en pashka
  Paaslam
en pashka     Paastyd is ‘n goeie tyd om die kosboek The Supper of the
Lamb, deur die teoloog-kok Robert Farrar Capon te lees. Hy herinner die kosliefhebber dat eet ‘n sakrament is waarmee ons daagliks die
wonderwerk van die lewe kan vier. Vandag ...

Post has attachment
Gideon se paasbolletjis
GIDEON SE
PAASBOLLETJIES 10g
kitsgis 1k lou warm melk 1/4k witsuiker 500g koekmeel 1t sout 1/4k water 50g botter in blokkies gesny 1k rosyne 1t fyn kaneel 1t gemengde speserye Afronding
: 1/4k
koekmeel 1/4k water 1/4k heuning wat verhit is Voer n groot bakp...

Post has attachment
GIDEON SE PAASBOLLETJIES
GIDEON SE
PAASBOLLETJIES 10g
kitsgis 1k lou warm melk 1/4k witsuiker 500g koekmeel 1t sout 1/4k water 50g botter in blokkies gesny 1k rosyne 1t fyn kaneel 1t gemengde speserye Afronding
: 1/4k
koekmeel 1/4k water 1/4k heuning wat verhit is Voer n groot bakp...
Wait while more posts are being loaded