Profile cover photo
Profile photo
Saake Botha (the man that can)
376 followers -
The man that can
The man that can

376 followers
About
Saake's interests
View all
Saake's posts

Post has attachment

Post has attachment
Groot teen klein
Deesdae is daar iets baie treffend wat my oog vang. Nee, dit is nie ‘n koerant plakaat van die nuutste hooftrekke nie. Dit is besighede.

Om meer spesifiek te wees, kleinsakeondernemings. Een of twee wat nuut oopmaak, maar dan ‘n klomp wat toe is en onder bankrotskap se hande geswyg het. Ons ekonomie word meestal gemeet aan uitvoere, mynbou aktiwiteite en ons aandele mark (die Johannesburg Effekte Beurs – JSE).

Lees meer: http://www.saakebotha.co.za/groot-teen-klein/
#Afrikaans #SouthAfrica

Photo

Post has attachment

Post has attachment

Post has attachment
This awesome!

Post has attachment
Klug

Moenie nou nuus kyk nie… Moet ook nie eers die koerant koop nie. Dit is ‘n ooglopende mors van kosbare tyd en hard verdiende geld. Sit eerder terug en lees ‘n goeie boek of drink ‘n koppie tee. Want wat nou in die nuus aangaan is ‘n klug. Hulle, die regering en nuus uitgewers, maak ‘n absoluute bespoting van die Suid-Afrikanse inwoner se vlak van intiligensie.

Lees meer: http://goo.gl/3i9KK5 #Afrikaans #SouthAfrica #ANC #Racism #EFF
Photo

I am laughing too hard ...

This is pure comedy. Whatsapp is down, but my hangouts and telegram is going strong. Just goes to show.

Post has attachment
As soon as I saw these sunglasses, I had to buy them. 
Photo

Post has attachment
Die see.

Die hoof aantrekkingskrag van Jeffreysbay. Ons kyk botte en oom Martin vang vis.

Groete 
PhotoPhotoPhotoPhotoPhoto
11/12/2015
22 Photos - View album

Post has attachment
Ons gaan drink koffie

Baie interessante winkel. Sal my bankrot maak want ek sal heeldag daar kuier.


PhotoPhotoPhotoPhotoPhoto
11/12/2015
17 Photos - View album
Wait while more posts are being loaded