Profile cover photo
Profile photo
Roekeloos
12 followers
12 followers
About
Posts

Post has attachment
Toto se Africa speel vir ewig in Afrika - Die Namibiese kunstenaar Max Siedentopf het ‘n klankinstallasie in die Namibwoestyn opgerig om Toto se Africa sonder ophou te speel. Siedentopf het ’n onbekende plek naby die kus in die woestyn gekies om ses luidsprekers op te stel wat aan ’n MP3-speler gekoppel is en met behulp van sonkrag werk. Stuur aan: WhatsApp
Add a comment...

Post has attachment
Lag van die huil - Mathys Roets  en Dana Snyman neem jou saam op ’n bittersoet storie-reis wat jou soms sal laat lag en soms verdrietig sal maak. Nes die lewe maar is. ’n Splinternuwe produksie met musiek en woord saamgesnoer. “Dit is wonderlik hoe sekere musiek en bepaalde stories mekaar aantrek,” sê Mathys. “Ek sing byvoorbeeld Gert Vlok Nel se ‘Hillside Lullaby’. Dit het Dana dadelik herinner aan ’n storie oor ’n swanger kroegmeisie wat hy geskryf het. Op ’n manier praat die liedjie en d...
Add a comment...

Post has attachment
Groot e-boek uitverkoping - Soek jy nuwe leesstof? Umuzi het ’n uitverkoping waar jy tot 50% minder betaal vir e-boeke gepubliseer in 2018. Die uitverkoping duur tot 31 Januarie 2019. Besoek: https://penguinbookssa.snapplify.com/productlist/sale-new-releases-2018 Stuur aan: WhatsApp
Add a comment...

Post has attachment
Daar’s ‘n vreemdeling in my bed - Op Clicks se webwerf sê dit meer as 44 miljoen mense wêreldwyd ly aan Alzheimer se siekte. 44 miljoen wereldwyd en 750 000 in Suid Afrika. Natuurlik is die getal dinamies en groei basies elke 4 sekondes met nog iemand wat vergeet hulle het al geëet en gerook en hulle pille gedrink. Nog iemand wat hulle kinders nie herken nie. Nog iemand wat vergeet om ‘n pantie aan te trek. Nog iemand wat lank nie meer nostalgies oor die verlede kan top nie. Genre: Drama Re...
Add a comment...

Post has attachment
Prestige groepuitstalling in Stellenbosch - ’n Groepuitstalling “Forward? Forward! Forward…” is tans by die Universiteit van Stellenbosch Museum as deel van die Universiteit van Stellenbosch se eeufeesviering. Die tema is hoëronderwys en die toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Die deelnemende kunstenaars is Zyma Amien, Willem Boshoff, Chris Soal, Sthenjwa Luthuli, Liza Grobler, Johann Louw, Jaco van Schalkwyk, Tangeni Kambudu, Emma Willemse, Willie Bester, Gordon Froud, Stephané ...
Add a comment...

Post has attachment
Femme nue dans un mirroir - Femme nue dans un mirroir (1976) Jeanloup Sieff Stuur aan: WhatsApp
Add a comment...

Post has attachment
Soos ‘n diep waterkuil - Is daar perke aan die wreedheid van mense wat glo hulle is verhewe bo die wet? “’n Sedelose vrou is soos ’n diep waterkuil. ’n Verleidster is soos ’n put waaruit jy nie kan kom nie. Eers was daar een. Toe was daar twee. Nou is daar drie.” Die stem wat laatnag met speur-adjudant Jaap Helberg, beter bekend as Boel, oor die foon praat, is skor en die elokusie dik soos iemand met ernstige laringitis en ’n verstopte neus. Die moordenaar hou van raaiselspeletjies. Hy bel ...
Add a comment...

Post has attachment
Wanhoop - Wanhoop (1878) – Friedrich Schenck Stuur aan: WhatsApp
Wanhoop | Roekeloos
Wanhoop | Roekeloos
roekeloos.co.za
Add a comment...

Post has attachment
Van Afrikaans gepraat - Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Was die Kaap regtig Hollands? Hoe het die Khoi en die Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Wat is die invloed van townships op Afrikaans? Hoe het die verskeie trekke Afrikaans beïnvloed? Die taalkontak wat daaruit gevolg het, of selfs ook die vrees vir taalkontak, is een van Afrikaans se belangrike stories. Die skryf van Afrikaans het op verskillende...
Add a comment...

Post has attachment
Gedigte van Emmarentia Kirsten - Indeks van digters Stuur jou gedigte na bydraes@roekeloos.co.za Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering. Seerkry tot ’n nuwe dimensie Mag jou fisiese pyn die onbekende van jou hart se seerkry verdruk, totdat dit onbewustelik die gang van jou lewe verander, die dink van jou wese meevoer en sodoende die uitkyk en insig van dit wat jy het en graag wil hê in ’n nuwe dimensie plaas. Hoe kan dit wees? Kan naby tog so vêr wees? Kan helder tog so ...
Add a comment...
Wait while more posts are being loaded