Profile cover photo
Profile photo
Beatrix Snyman
118 followers -
Welkom by my blog! Ek is Beatrix Snyman en woon in Centurion, Suid Afrika, saam my wonderlike man en pragtige tweeling dogtertjies. As 'n tuisteskepper, leef ek my passie om kreatief te wees graag uit in handwerk, veral naaldwerk en hekel.
Welkom by my blog! Ek is Beatrix Snyman en woon in Centurion, Suid Afrika, saam my wonderlike man en pragtige tweeling dogtertjies. As 'n tuisteskepper, leef ek my passie om kreatief te wees graag uit in handwerk, veral naaldwerk en hekel.

118 followers
About
Beatrix's posts

Post has attachment
Ontwerp jou eie Beanie
NOTA: HIERDIE IS
NET ‘N RIGLYN EN MAG VERSKIL VAN STEEK TOT STEEK, PATROON TOT PATROON EN DRAAD
WAT GEBRUIK WORD TEENOOR GROOTTE HEKELPEN. Om jou eie beanie te ontwerp klink
baie uitdagend, maar sodra jy die basiese konsep, om ‘n plat sirkel te hekel, verst...

Post has attachment
Tri-Celebration
April is ‘n baie belangrike maand in die Snyman huis. Dan word daar ‘n huweliksherdenking en 2 verjaardae sommer 3 dae in ‘n ry gevier. Die 7de het ons, ons 7de huweliksherdenking gevier. Die 8e was manlief se verjaardag en die 9e was dit my voorreg om nog ...

Post has attachment
"Die Entrepreneur se Handewerk" - Deel 3
Wag…wag…en wag…! Hoeveel van ons hou daarvan om te wag? Ek sal raai, amper niemand. 
Veral in vandag se samelewing waar tyd kosbaarder is enige belegging wat
‘n kapitaal opbrengs kan lewer.  Want
selfs dit het tyd nodig. En as dit verby is, kry ons dit NOOI...

Post has attachment
Nuwe Kleurkaart en Pryse vir Colours of Grace!
Melani het nuwe kleure bygevoeg tot haar Colours of Grace kleurkaart. Prys is R27/50g vir die Magdalene (10-ply) en die Hannah (4-ply) Ek sal dit gereeld optadeer soos sy toevoeg, maar maak asb seker dat jy na my nuutste post oor haar kleurkaarte kyk as jy ...

Post has attachment
Down Memory Lane...
Vanaand het ek so bietjie deur my fotos gekrap en skielik en ek "down memory lane" gestap. Ek het natuurlik so bietjie hartseer geraak toe ek eers na al die girlies se baba fotos kyk, soos enige mamma maar doen. Maar toe gewaar ek hande werk wat ek al van v...

Post has attachment
Hekel-weef jou frafels weg!
Ek kry weekliks navrae oor advies vir veskeie hekeltegnieke onder andere die nimlike vraag: "Hoe raak ek van my rafels ontslae sonder om dit alles met die hand weg te werk?  Want ek hou nie van naaldwerk nie!!!" Vir iemand wat haar lewe lank naaldwerk doen,...

Post has attachment
I Love Yarn...
6 Maande lank het ek gewag vir hierdie wol... Van die eerste oomblik af dat ek die wol gesien en gevoel het, kon ek nie ophou imagine hoe dit sou werk en hoe 'n eindproduk daarin sou lyk nie.  Dit was nog in die beplannings fase...en ek het geduldig gewag.....

Post has attachment
Die vryheid van kreatiwiteit!

Post has attachment
'n Baadjie in Colours of Grace
Hierdie Colours of Grace wolle het my nou behoorlik op loop die laaste ruk. Aangesien ek glo in katoen; Somer, Herfs, Winter, Lente; hier in Suid-Afrika, het ek 2 kleure gekies (my gunstelinge natuurlik) en sommer begin haak aan 'n paar steke vir 'n baadjie...

Post has attachment
"Colours of Grace" Bestellings
Sjoe, maar die reaksie op die kleurkombinasies in Colours of Grace was oorweldigend!! Soos baie van julle weet het ek einde verlede jaar al my posbestellings gestaak, aangesien ek al my wol voorraad so bietjie onder kwarantyn moes hou met my twee prinsessie...
Wait while more posts are being loaded