Profile cover photo
Profile photo
Jan van Niekerk
11 followers
11 followers
About
Jan's posts

Werk die ding??///

Galatians 6:9 So let’s not get tired of doing what is good. At just the right time we will reap a harvest of blessing if we don’t give up.

Kerkmense kan met liggaamsdele vergelyk word:
Jy's 'n hand: Jy werk saam.
Jy's 'n hart: Jy voel saam.
Jy's 'n blindederm: Nie van jou geweet tot jy begin drama gee het nie.
Jy's die vals tande: Dan's jy in, dan's jy uit...
Jy's die mangels: Niemand verstaan hoekom jy daar is nie.
Wait while more posts are being loaded