Profile cover photo
Profile photo
Die Reismier
24 followers -
Wat sien ek daar?
Wat sien ek daar?

24 followers
About
Posts

Post has attachment
Add a comment...

Post has attachment
Met ys, ’n spaza shop en ’n sjebien kan jy ’n lang pad stap, maar in die voue van die Drakensberge is Bergville nie sommer 'n hierjy-gehuggie waarvoor jy jou neus kan optrek nie. Met ’n Spar, ’n PEP en ’n kerk of so is hierdie dorpie onmiddellik in ’n ander liga. [http://reismier.com/?p=534] | foto: Claudi Mailovich
Photo
Add a comment...

Alleen-reis: En só beland sy langs Mahatma Gandhi se graf . . . en die onderwerp van bespreking is haar ouderdom en haar ongehude status. Saggies fluister 'n jong vroutjie aan haar: "I wish I were you . . . " [http://reismier.com/?p=196] | Foto: Annami Mailovich
Add a comment...

Post has attachment
De Hoop Collection se strande is verlate en prentjiemooi. En daar is skropplekke vir elke sak. #KaapseDraai
Photo
Add a comment...

Post has attachment
Hy't in die donker aangekom . . . in ’n vreemde land met ’n nuwe taal en 'n sweetwarm Maputo wat hom begroet het. Hannes Myburgh vertel sy storie en sê hoe om nié jou eerste oomblikke in 'n nuwe land aan te pak nie. [http://reismier.com/?p=764]
Photo
Add a comment...

Post has attachment
Paternoster trek haar dansrok aan, en dié is in 'n diep blou. Ons dans saam. #KaapseDraai
PhotoPhotoPhotoPhotoPhoto
2014-04-23
6 Photos - View album
Add a comment...

Post has attachment
As jy nie die naweek die SA Kaasfees by Sandringham buite Stellenbosch kan bywoon nie, het Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis drie maklike resepte waarmee jy by die huis kan feesvier. [http://reismier.com/?p=770]
Photo
Add a comment...

Post has attachment
Die rustigheid van Saronsberg se wingerdhuise. Die wyn hier is glad nie te versmaai nie. #KaapseDraai
Photo
Add a comment...

Post has attachment
Shanghai is ’n stad binne ’n stad . . . en ook die stad waar jy China se “ontwaking” eerstehands kan ervaar, skryf P.G. de Jonge. [http://reismier.com/?p=738] | Foto's: P.G. de Jonge
PhotoPhotoPhoto
2014-04-22
3 Photos - View album
Add a comment...

Post has attachment
5 wenke oor hoe om in die bos te piepie. [http://reismier.com/?p=651
Photo
Add a comment...
Wait while more posts are being loaded