Profile cover photo
Profile photo
Armand Hofmeyr
242 followers
242 followers
About
Posts

Post has attachment

Post has attachment
My #Lekkerlyf  album is binnekort beskikbaar
Photo

Post has attachment
"Be careful who you trust , the devil was once an angel" Baie ware woorde en ek leer elke dag!

Dis niks nuuts nie en Sondag koerant het laas week weer ‘n false voorblad “storie” gedruk, maar julle weet dit al.

"My” storie wat verlede Sondag op die voorblad was, is glad nie waar nie. Dit was n private funksie met n 'Aribierse' tema partytjie. Eks so nigter soos daglig daar, en wou so foto gehad het, die klank ou wat die foto geneem het moes die foto vir my gestuur het. Hy het toe besluit om dit liewer vir Sondag koerant te stuur…
Die vrou van Sondag het my gebel my en vra (het ek op my kop geval en die prentjie op jou maag geteken of wat, kom Armand gee ons nou n goeie storie). Die storie bly dieselfde!!

Mense die koerant is verkeerd. Niks wat hulle sê is waar nie! Ek dink nie eers die Tv gits kan waar wees nie. Maar hoe minder ons die koerant koop hoe vinniger kan hy toe maak en ophou kunstenaars afbreek. 

Hiers die ding, alhoewel ons die waarheid weet, verloor ons, shows, ons verloor fans, en dit breek families. Ek en my Pa staan baie goed sterk saam. Maar ek kan julle belowe. Sondag koerant kan dit vinnig vermorsel.

As jy wil weet wat rerig in n sanger se lewe an gaan. Gaan kyk op sy amptelike FB of twitter page, of vra hulle of hul agent. Ons is man genoeg om te erken as ons iets verkeerd gedoen het, ons is almal net mens. Dankie aan SARIE, Rooirose en publikasies wie op die positiewe fokus.

Die sangers in suid afrika is almal nederig en almal dankbaar vir elkeen van julle wat na ons shows toe kom. Kom ons hou suid afrikanse musiek hoog.
Gereelde nuus op: http://www.facebook.com/Armand.Hofmeyr
Photo

Post has attachment
Wait while more posts are being loaded