Profile cover photo
Profile photo
De Afrikander Handelshuis
6 followers -
De Afrikander Handelshuis skep ontwerpers T-hemde, bykomstighede en dekorprodukte, wat eie is aan JOU kultuur - 'n vervulling van die belofte van 1652
De Afrikander Handelshuis skep ontwerpers T-hemde, bykomstighede en dekorprodukte, wat eie is aan JOU kultuur - 'n vervulling van die belofte van 1652

6 followers
About
Posts

Post has attachment

Post has attachment

Post has attachment

Post has attachment
Generaal Koos de la Rey word gesien as een van die braafste en doeltreffendste generaals van die Anglo-Boereoorlog.  De la Rey was ‘n diep gelowige mens en ‘n sakbybel was selde nie in sy hande nie. De la Rey was gekant teen die oorlog tot die laaste, maar toe hy as lafaard beskuldig is tydens ‘n Volksraadvergadering, het hy gesê dat as die tyd vir oorlog sou kom, hy sou veg lank nadat die wat koukus oor die oorlog al opgegee het. Die woorde sou later bewaarheid word. Hy is bekend vir sy leierskap en buitengewone militêre vernuf in die oorwinning by die Slag van Magersfontein en ander veldslae wat Kraaipan, Graspan en Modderrivier insluit.
Photo

Post has attachment
“Blommetjie gedenk aan my” word gesien as die eerste Afrikaanse “rock”-liedjie.  Die lied is gebasseer op die ware verhaal van ‘n vrou wat in 1968 oppad na haar troue in ‘n motorongeluk oorlede is. Sommige mense beweer dat hulle die spook van die vrou in Uniondale al gesien duimry het. Daarom lui die liedjie se woorde: “Blommetjie gedenk aan my, en sy lig haar duim na bo; Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo.”
Photo

Post has attachment
In die middel van die Voortrekkermonument in Pretoria is ‘n senotaaf met die woorde “Ons Vir Jou, Suid-Afrika”. Die senotaaf is ‘n leë graf wat dien as ‘n simboliese rusplek vir Piet Retief en die ander Voortrekkers wat tydens die Groot Trek gesterf het.  Een keer per jaar, rondom 12:00 op 16 Desember, skyn die son deur die koepeldak van die Voortrekkermonument en verlig die woorde “Ons Vir Jou, Suid-Afrika”. Hierdie woorde spreek van die dapperheid wat die Voortrekkerleiers aan die dag gelê het en herinner ons van die opofferings wat gemaak is.
Photo

Post has attachment
"Blommetjie gedenk aan my" - die perfekte geskenk vir jou geliefde :)
Photo

Post has attachment
Nuwe t-hemp! Die "Groot Trek". Binnekort aanlyn by www.afrikander.com beskikbaar.
Photo

Post has attachment

Post has attachment
Vadersdag is om die draai! 
Photo
Wait while more posts are being loaded