Profile cover photo
Profile photo
Elmi Raubenheimer
41 followers -
I like to write, read and make things look pretty.
I like to write, read and make things look pretty.

41 followers
About
Elmi's posts

Post has attachment
My lewe in 'n skoendoos
Die tyd om sak en pak te verhuis het uiteindelik aangebreek: na 'n maand van pak en laaste verpligtinge nakom, is ons uiteindelik oppad Hermanus toe. Dis amper vreemd om te dink dat ons van more af nooit weer na ons huisie in Pretoria sal verwys as "huis" n...

Post has attachment
Honde vs. Katte: 'n dagboek inskrywing
  Bron: via Kelsey on Pinterest

Post has attachment
Linnae se skets proses - stap vir stap
Vandat Ouma Estelle hier was met Aiden se geboorte het Linnae 'n behoorlike "teken stasie", en sy geniet dit vreeslik om te teken en plakkers te plak. Haar proses is ietwat uniek en kostelik, so ek het gedink om dit met jul te deel. Dit begin gewoonlik met ...

Post has attachment
Videos van Linnae as baba [Deel 2]
Hier is nog 2 van daardie juweeltjies wat ek van Linnae ontdek het [hier is Deel 1 ]. Dit is vir my so mooi hoe sy al op 6 maande gekuier het, en dis iets wat ek van vergeet het tot ek weer die video gesien het. Sy was nog altyd ons sonskyn kind! Linnae op ...

Post has attachment
Videos van Linnae as baba
Met die dat boeta uiteindelik hier is, het ek skoon nostalgies begin raak oor my laaste alleen oomblikke saam met my dogtertjie. Ek het deur foto's en videos gekyk van Linnae toe sy self nog net 'n piepklein babatjie was, en wat 'n vreugde! Ek het juweeltji...

Post has attachment
Linnae by die see (Scrapbook bladsy)
Aah, vandag het ek actual familie nuus om te deel. Johan is besig om Linnae te leer van die see, en elke keer wat ons strand toe gaan geniet sy haarself gate uit! Johan hou haar gewoonlik vas en stap dan kniediep in die see in. Linnae is telkens betower deu...

Post has attachment
I'm in. 

Post has attachment
Blogger templates have come a long way since I started blogging a decade ago. 'Creative' is a #free  Blogger template that's clean and responsive, and oh. So. Pretty. I can't wait to take it for a spin evil grin

My 2-year old loves "typing faces" on WhatsApp. When I got my phone back she had sent the message, which at some point switched over to the keyboard and auto predict. This sentence appeared amid emojis and random nonsense:

darkness of the Four Soldiers and the Bear in mind that the site spammed their Google

#funny #humor #autopredict

Post has attachment
One day left to download the ULTIMATE bundle for writers, FOR FREE! I can't believe the amazing value, ranging from e-books, audio, memberships, and Udemy courses! You've got nothing to lose and everything to gain so click on the link now!
Wait while more posts are being loaded