Profile cover photo
Profile photo
Camelthorn Books
22 followers
22 followers
About
Camelthorn Books's posts

Post has attachment
Bets Bronkhorst se bundel "Padlangs" is nou op die lys van digbundels by "Poetry Ebooks". Voorspoed Bets.

Post has attachment
Werk 'n bietjie aan jou romantiese en geestelike kant hierdie vakansie. Stap "Padlangs" saam met Bets in haar eerste elektroniese digbundel wat nou beskikbaar is.

Post has attachment
Daar is nog 3 dae oor
van Anze se spesiale aanbieding: 34% afslag vir die eerste vier dae. Gebruik hierdie koepon kode QA36C wanneer jy haar bundel "Gebroke Harts Gebede" op Smashwords koop. Gebruik hierdie skakel om direk na haar bundel se blad toe te gaan:
http://www.smashwords.com/books/view/370328?ref=jacodebeer
Photo

Post has attachment
Anzé Bezuidenhout se digbundel "Gebroke Harts Gebede" word vrygestel. Loer in by ons webwerf http://www.kameeldoringboeke.co.za vir meer besonderhede en skakels van elektroniese verspreidingspunte.

Post has attachment
Oom Chris Huisamen is so stilletjies besig om redelik goed te doen met sy "Inspirerende Gedigte" wat beide op Amazon en op Kobo gestyg het tot die sesde posisie in sy kategorie.
Ons het besluit om sy bundel saam met die van Anze Bezuidenhout, die boek van die maand te maak vir Desember. Loer gerus in by ons webtuiste: www.kameeldoringboeke.co.za
Photo

Post has shared content
Still a fascinating country.
(CNN) -- South Africa -- it's the part of the continent most of us know at least a little about.
Now almost two decades removed from apartheid, the country at the bottom of the continent has taken up the place it deserves as one of Africa's top tourist destinations.
The country of approximately 52 million people is already well known for Cape Town, Table Mountain, the wine route and game viewing in the Kruger National Park.
But there's much more to discover.

Post has attachment
Kyk 'n bietjie na ons "Boek van die Maand" vir November. In "Afgehandel" is Belinda ‘n middeljarige maatskaplike werker wie se demone uit haar verlede weer opduik wanneer sy ‘n berig oor die radio hoor van ‘n geliefde onderwyser wat vermoor is. Wanneer sy die huis gaan besoek van een van haar pasiënte neem 'n demoon in haar oor en verander haar lewe onherroeplik.
Loer in by www.kameeldoringboeke.co.za vir meer inligting.
Photo

Post has attachment
Ons het nog 'n paar hoofstukke gevoeg by die gratis elektroniese weergawe van my pa se boek oor die geskiedenis van Brits. Dit is beskikbaar by die volgende skakel: http://www.smashwords.com/books/view/280838
Photo

Post has attachment
Rhino Day

Please remind the world that today is "Rhino Day" and that our future existence on this planet is in your hands!
Photo

Post has shared content
Wait while more posts are being loaded