Profile cover photo
Profile photo
Atterbury Trust
4 followers -
Ons gee om
Ons gee om

4 followers
About
Atterbury Trust's posts

Post has attachment
Een ding is seker: Wes-Kapenaars kán spel. Uit die 30 top-spellers wat onlangs in die nasionale ronde van die Sanlam WOW Spelfees in Stellenbosch aangewys is, kom 14 uit die Wes-Kaap, en drie van hulle is gouemedaljewenners, berig Maroela Media op hul…

Post has attachment
Die Afrikaanse rock-sanger en kletsprogramaanbieder Karen Zoid gaan probeer om die skat in woordeskat terug te sit, skryf Maroela Media op hul webwerf. Zoid is pas as die beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ʼn Woord-projek…

Post has attachment
Atterbury probeer met sy beursprogram om op ‘n sinvolle manier by te dra tot die ontwikkeling van die volgende generasie, en die huidige opvoedingskrisis en voortslepende ontwrigting op so baie kampusse bring die dringendheid van hierdie behoefte skerp in…

Post has attachment
Atterbury Trust is vanjaar weer die borg van die 2016 Cool Capital Biënnale se skolekunskompetisie.  In die gees van die tema van die 2016 Cool Capital Biënnale,  “Klein is Groot”, het die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria ’n projek gekies wat herinner…

Post has attachment
Te midde van die landwye gewelddadige student-onrus, het ’n groep hoërskool-leerders van Pretoria hul stemme op Maandag 31 Oktober op ’n ander manier laat hoor. Die skool se kunsklas het die standbeelde van 55 “struggle”-helde by die Nasionale…

Post has attachment
Foto: Alexander Johnson (beoordelaar), Claudine van Breda, Swunhtat Oo (wenner), Nina Schumann (beoordelaar) en John Roos (beoordelaar) Die sesde Atterbury Nasionale klavierkompetisie het van 17-21 Oktober in die Atterbury Teater plaasgevind. Atterbury…

Post has attachment
Afrikaans is so ’n dinamiese taal en dié van ons wat hom praat, sal weet dat daar gedurig nuwe woorde geskep word. Party is so eksoties dat dit mens ’n tydjie vat om uit te werk wat dit beteken, en dan kan jy lekker giggel vir die kreatiwiteit van…

Post has attachment
Die sjarme van daai ou Countryliedjies wat deur ons koppe bly draal, ontwyk niemand nie. Vir sy CD en toer IF YOU COULD READ MY MIND het Steve Hofmeyr uiteindelik sy ou Country gunstelinge afgestof vir 2016. Sommer ook sy kitaar, leer stewels en sy ou…

Post has attachment
Dit is nou 10 jaar sedert Mathys Roets en Anna Davel vir die eerste keer saam opgetree het in die tydens die opname van Mathys se DVD “Vrydag die 13de”. Mathys Roets en Anna Davel bring hierdie keer van hulle mooiste liedjies saam in een lekker…

Post has attachment
Dan Patlansky keer terug in 2016 met nog ‘n meesterstuk nadat sy vorige album “Dear Silence Thieves” as #1 Blues Rock Album in die wêreld genomineer is. “Intro Vertigo” is die lang verwagte nuwe album wat in Maart/April in Suid-Afrika bekendgestel sal…
Wait while more posts are being loaded