Profile

Cover photo
Lekker Kampplekke
4 Van Aard straat, Heidelberg, wc, 6665
028 722 1046
20 followers
AboutPostsPhotosVideos

Stream

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
LEOPARD’S VIEW COUNTRY LODGE
is ‘n skrale 30km Noord van Pretoria, hoog op die Bobbejaansberg geleë.  Kom geniet die natuurskoon en rustigheid. Van-af ‘n ongewoon groot dek , bederf Leopard’s View jou met ‘n onge-ewenaarde uitsig oor ‘n asemrowende bosveldvallei – met die sprankelblou van die swembad slegs enkele tree van jou af. Vir die klein mensies is daar ook ‘n kinderswembad en vir pa ‘n buitelug borrelbad!Met die voëlgesang en nou en dan  ‘n zebra of rooihartbees wat verby drentel, kamp jy rustig in ‘n ware bosveld-atmosfeer.  Kom stof die stadsgejaag se spinnerakke af langs die staproete.Vir diegene wat nie wil kamp nie is daar selfsorg-eenhede met braaigeriewe beskikbaar.  Verder bied ons ‘n 4 x 4 baan vir sodanige entoesiaste om hulle vernuf te kom toets. http://lekkerkampplekke.co.za/Kampplek/leopards-view-country-lodge/
 ·  Translate
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
Florisbad (Bloemfontein)
Tel 082 4999 155 Verwysing LEKKER KAMPPLEKKE

KAMPERING
Die kampplek bestaan uit 20 kampplekke met pragtige gras en groot bome vir skaduwee vir die kampers. Al die kampplekke het elektrisiteit. Die ablusiegeriewe en wasgeriewe is netjies. Die kampeerders geniet die swembad met mineraalwater, beach volleyball, paintball ens. Swembad met mineraalwater (buite en binneshuise swembad)
 ·  Translate
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
KANGO BERGOORD - Oudtshoorn

Baie bekostigbaar. Kampplekke met en sonder elektrisiteit.

Tel: 044 272 4506 Verwysing LEKKER KAMPPLEKKE

This resort is situated approximately 25 kms from Oudtshoorn on the road to the Cango Caves. The resort offers a kiosk, kids playground, swimming and is close to the Cango Caves, Rust in Vrede Falls, public, crocodile farms, ostrich farms, Cheetahland, museums, fishing, golf, tennis, bowls, shops, telephones, laundry, scullery facilities and restaurants.   www.lekkerkampplekke.co.za
 ·  Translate
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
GROOTWATER 

Grootwater bied ‘n kampplek en chalets op ‘n 1300 hektaar wildplaas in die Waterberg omgewing. 60 km Noord van Vaalwater en 265km vanaf Pretoria. 

Tel 079 208 0209 / 082 735 1369 verwysing LEKKER KAMPPLEKKE

KAMPERING
Die kampplek staan bekend as Poer se Loop en is teen die water geleë. Die kampplekke het almal pragtige gras areas sowel as groot koeltebome. Jy kan hier kajak of kano ry, visvang of anders net ontspan en die rustige omgewing geniet. Jy sal die visarende se roep hoor, aangesien daar 2 visarende nes gemaak het by die kampplek.
VAALBOS PRIVAAT KAMP - CHALETS
Vaalbos, is 'n privaat kamp in die bos geleë en bestaan uit 4 chalets. Elke chalet is toegerus vir selfsorg. Daar is ‘n grasdak lapa en braai area vir lekker saamkuier. Ideaal vir familie byeenkomste
 ·  Translate
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
Kambati se selfsorg eebheid is beskikbaar vir die komende naweek. Winter aanbod R695.00 per nag. Hierdie eenheid is geskik vir 4 persone. Skakel om jou bespreking te maak!! 072 357 1131 verwysing LEKKER KAMPPLEKKE.
 ·  Translate
1
1
Add a comment...

Lekker kampplekke has a new profile photo.

Shared publicly  - 
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
BASS LAKE LODGE Naaste dorp: Pretoria (30km)
Die natuurskoon van Bass Lake Lodge en die uitmuntende fasiliteite en dienste wat daarmee saamgaan, is waarlik ‘n Suid-Afrikaanse kampeerervaring soos min. Die karavaanpark is deur ervare kampeerders, Leon en Meléne van den Heever, gevestig in 2011. Dit is geleë in die prentjiemooi Bobbejaansberg, ongeveer 30 minute noord-oos van Pretoria. Die karavaanpark, met ‘n uitsig oor ‘n pragtige dam, spreek van ‘n saligheid en plesier wat net die natuur kan bied.Bass Lake is die ideale plek om die buitelewe te ervaar; of jy nou opsoek is na ‘n avontuur vir jou familie of bloot ‘n welverdiende ruskans. Die rustige atmosfeer lok mens na vele buitelug-aktiwiteite – soos ‘n wandeling op ons staproetes, om lyn nat te maak in die dam of sommer net ‘n lekker braai te hou. Twee damme met Swartbaars en Kurpers sal enige hengelaar se dag maak.
 ·  Translate
Die natuurskoon van Bass Lake Lodge en die uitmuntende fasiliteite en dienste wat daarmee saamgaan, is waarlik ‘n Suid-Afrikaanse kampeerervaring soos min. Die karavaanpark is deur ervare kampeerders, Leon en Meléne van den Heever, gevestig in 2011. Dit is geleë in die prentjiemooi Bobbejaansberg, ongeveer 30 minute noord-oos van Pretoria. Die karavaanpark, met ‘n uitsig oor ‘n pragtige dam, spreek van ‘n saligheid en plesier wat net die natuur k...
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
Liracia BOSKAMP Naaste dorp: Pretoria 25km is ‘n heerlike kampplek sowat 25km vanaf Pretoria. Die kampplekke het elektrisiteit, Bosveld gras en heerlike koeltebome. Die ablusiegeriewe is modern en word daagliks gediens. Daar is 2 kampplekke met hul eie privaat ablusiegeriewe. By Liracia vind jy vrede vir jou siel. Die kampplek bestaan uit 30 kampstaanplekke en al die staanplekke het skaduwee. Die grondbedekking is gras en grond. Daar is karavaan en standaard kragpunte. Daar is n klimraam en swembad waar die kinders kan speel. Bergfietse is welkom of jy kan verkies om op n dagstap te gaan. Daar is hout te koop en braaigeriewe is beskikbaar. Ander akkomidasie is ‘n houthuis met stapelbeddens, slaap 8 en nog ‘n houthuis vir twee,
 ·  Translate
Petro Pelser het op 1Mei 2014 eienaarskap terugeneem van Liracia. Die kampplek bestaan uit 30 kampstaanplekke en al die staanplekke het skaduwee. Die grondbedekking is gras en grond. Daar is karavaan en standaard kragpunte. Daar is n klimraam en swembad waar die kinders kan speel. Bergfietse is welkom of jy kan verkies om op n dagstap te gaan. Daar is hout te koop en braaigeriewe is beskikbaar. Ander akkomidasie is 'n houthuis met stapelbedd...
1
Lekker Kampplekke's profile photo
 
Speelarea met swaaie en sandput vir kinders
Oorgenoeg veilige area vir kinders om hulle fietse te ry
21 Hektaar vir rondstap in die bosveld
Geen motorfietse, quadbikes of harde musiek
Aktiwiteite:
Voëlkyk
Fietsry
Stap
Kouewater swembad
Speelarea vir kinders
15km vanaf Dinokeng Reservaat
 ·  Translate
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
GEORGE COUNTRY RESORT (George Wes-Kaap)

Tel: 044 8890034
Cell: 071 193 2802
Verwysing LEKKER KAMPPLEKKE

Private ablution camping stands
16 Caravan & Tent sites available – shaded.
With water and electricity.
Grass stands.
Own private bathroom bath or shower, toilet and basin.
Own enclosed kitchen area with sink and cupboards.
Kitchens not equipped.
Washing line.
Coin operated self-help laundry on grounds.
DSTV points available.
R260 for 1-4 people out of season.
R550, 1-4 people in season.

Camping
124 Caravan& Tent site available.
Area: 10mx10m per site.
Water taps and 15 amp three-point plugs available.
Ablution facilities situated throughout the resort.
Camping site allow for 1-4 persons
Extra persons: (maximum 2 persons per site) at additional fees.
Pensioners discount available out of season. Phone us for details.
Communal braai area or braai drums available on deposit.
R260 for 1-4 people out of season.
R420, 1-4 people in season.

www.lekkerkampplekke.co.za
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
KHOMEESDRIF - RIVIERSONDEREND

0829370053 / 0825581594 verwysing LEKKER KAMPPLEKKE

R200 / stand / night - up to 4 persons
R50 pp extra - maximum 6 persons / site

Grassed, shaded stands, no electricity
Ablution Block with electricity
Jungle Gym
Solar powered hot showers with gas backup
Flush Toilets
Washing up facilities
Braai facilities
Firewood on request

Dogs and horses welcome by prior arrangement
www.lekkerkampplekke.co.za
2
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
KONINGSKOP

022-9213731 / 076 175 2520 verwysing LEKKER KAMPPLEKKE

Adult: R 95,00
Child (2-11 years): R 45,00
Child (up to 2 years): Free

There are 37 sites, all on grass and mostly in the shadow of old oak trees. Some of the sites have a degree of privacy (you need to book early) while others are laid out for larger groups wanting to enjoy each others company.

A calm and peaceful atmosphere is created by the small stream which flows through the campsite, also the lack of cell phone reception helps!

The sites are suitable for caravans, tents and 4x4 trailers, each equipped with an electric point.

For the hot summer days, you can enjoy a dip in the swimming pool filled with cold mountain spring water or a swim in the dam.

The clean ablution block has flushing toil
1
Add a comment...

Lekker Kampplekke

Shared publicly  - 
 
MOUNT EVEREST - 21km vanaf Harrismith

0798863101 verwysing Lekker kampplekke

Mount Everest Game Farm, known for a time as Eagle Mountain, is a 1000 hectare, working sheep farm and home to a lively family. If it is a true Free State farm stay you are looking for, we will not disappoint you. Good base to explore the Northern Drakensberg, Midlands Meander and Boer War Battlefields from. 

Pragtige kampplekke en beslis die moeite werd om te besoek!!
3
1
Add a comment...
Story
Ons het ‘n omvattende gids van kampplekke en oorde in Suid-Afrika en ons buurlande. Ons is altyd opsoek na lekker kampplekke waar vriende lekker kan gaan kamp. So, as jy weet van ‘n lekker kampplekkie – bekend of onbekend – laat weet ons gerus. Boere wat ‘n kampplekkie op hulle plaas het is meer as welkom ons ook te kontak.
Hours
Sunday8:00 am–8:00 pm
Monday8:00 am–8:00 pm
Tuesday8:00 am–8:00 pm
Wednesday8:00 am–8:00 pm
Thursday8:00 am–8:00 pm
Friday8:00 am–8:00 pm
Saturday8:00 am–8:00 pm
Contact info
Phone
028 722 1046, 079 712 7595
Mobile
079 712 7595
Email
Address
4 Van Aard straat, Heidelberg, wc, 6665
Google+ URL